Kegel Oefening Stoel (28 minute sessie) @PTA

R650.00

Or split into 4x interest-free payments Learn more

(P.S hierdie is ‘n 25min sessie bespreking om op ons Gesonde Seks Kegel Massage Stoel te kom sit by ons kantore in Moreletapark, Pretoria, en nie om die stoel te koop nie:)

Ons is super opgewonde en trots om ons nuwe Kegel Massage Stoel aan julle bekend te stel. Hierdie stoel is ‘n “game-changer” vir seksuele gesondheid.

Hoeveel keer het jy al gehoor dat yoga is goed vir jou want dit versterk jou core spiere. En as jou core spiere sterk is, dan is jou hele liggaam sterk.

Wel jy het ook ‘n seksuele-core wat jou pelvic vloer is. As jy ‘n sterk pelvic vloer het, is jou hele seksuele liggaam sterk.

So hoe maak ‘n mens jou pelvic vloer sterk?

Kegel oefening!

Jy kan dit doen deur om te knyp as jy in die stort pee.

Jy kan “ben wa balls” (Kegel balle) koop om mee te trainer.

Maar beide van hierdie opsies is baie werk vir min reward.

STEL BEKEND ONS KEGEL MASSAGE STOEL.

MIN effort met MAX reward.

Hierdie stoel doen al die werk vir jou. Dit stuur elektroniese impluse op na jou pelvic vloer toe, wat dan jou spiere maak om saam te trek. ‘n GYM sessie deur om net te sit en ‘n koppie koffie te geniet.

Een 24min sessie gee vir jou meer as 10 000 pelvic vloer sametrekkings. Nie net oefen jy jou seks-spiere nie, dit bevorder bloed toevloei na die area toe wat bydrae tot ‘n hoër libido en sterker orgasmes.

Ons is nog in ons PRE-LAUNCH fase wat beteken ons het net 20 slots beskikbaar. Hierdie 20 slots is teen ‘n groot afslag op die prys wanneer ons wel oopmaak aan die publiek.

As jy een van ons 20 PRE-LAUNCH Gesonde Seks super fans wil wees, koop vir jou een van hierdie PRE-LAUCNCH SLOTS en ons kontak jou terug om ‘n afspraak met jou te reël.

Bespreek jou Kegel Massage Stoel hier:
https://www.gesondeseks.co.za/product/kegel-massage-stoel-pre-launch-aanbod/

Ideaal vir vrouens wat sukkel met; Lae Libido, Vaginale droogheid, Flou of geen orgasmes en inkontinensie.

Ideaal vir mans wat sukkel met erektiele disfunksie.

LET WEL: ONS KANTORE IS IN MORELETAPARK, PRETORIA