Description
Niemand van ons beplan om eendag in ‘n affair betrokke te raak nie, of dat ons huweliksmaat ooit op ons sal verneuk nie. Maar tog wys die statistiek dat dit baie meer gebeur as wat ons wil erken. In Timothy se nuutste boek “Maak jou huwelik AFFAIR bestand” gee Timothy vir jou praktiese stappe en riglynne hoe jy jou huwelik AFFAIR-bestand kan maak.
In die tweede deel van die boek leer hy jou hom om die emosies te hanteer wat opduik wanneer jou huwelik deur ‘n affair getref word.
Hierdie boek is ‘n MOET vir AFFAIR-voorkoming asook vir AFFAIR-verwerking, en maak nie saak aan watse kant van die affair jy jouself bevind nie, onthou net “Daar is altyd hoop vir jou huwelik”
Reviews
There are no reviews yet.