...

Gesonde Seks

Mini Moda – Wand + Sucking vibrator

R950,00

Description

Nou hoef jy nie meer te kies in watter “mood” jy is nie. Die Mini Moda maak die keuse vir jou. Hoe meer satisfaskie, hoe meer happiness!

 

Hierdie oulike twee-in-een wand en suig vibrator is nie net klein en kompak nie, maar het ‘n verbasende sterk motor aan die “wand” gedeelte en ‘n perfek geplaaste suiger aan die ander kant. Al wat jy hoef te doen, is kies hoe jy graag met jou beste nuwe maatjie wil speel.

Die velvriendelike sagte silikoon is lieflik om aan te raak en jy kan jou plesiertjie geniet sonder om die bure wakker te maak met die sagte motor. Speel ook liefs met jou Moda in die bad of in die stort.

Gerieflik USB herlaaibaar en kies tussen 10 verskillende suig en vibrasie patrone.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.