Description
Opwinding en seks – ‘n kombinasie om van te droom… gelukkig hoef jy nie meer te droom nie. Met die Sexy Roulette speletjie hoef jy nooit weer te wonder wat om volgende te doen nie. Laat die Sexy Roulette speletjie vÃr jou besluit.
Druk die knoppie en kyk wat “Kans” jou bied. Daar is 17 verskillende aksies waaruit die Sexy Roulette vir jou kan kies. Gebruik die nommers aan die onderkant van die aksie-blokkies om ‘n tydsgleuf aan die aksie te koppel, of ignoreer dit net. Die keuse is joune.
Gebruik die Sexy Roulette speletjie om die opwinding weer terug te sit in jou verhoudings. Dit maak ‘n oulike geskenk vir jou maat, vriende, bachelorettes en nog meer.
Gebruik 2 x AA battery (nie ingesluit nie)