Hierdie boek sal jou lewe verander. Hoekom? Want dit het my en Janet se lewe verander. Lees hoe “Gesonde Seks” meer is as net ‘n daad en hoe dit vir jou ‘n vervulde huwelike kan gee.
Seks is belangrik.
God het dit belangrik gemaak.
Ontdek hoe Gesonde Seks die sleutel is tot ‘n vervulde huwelik.
Wat is ‘n seksueel gesonde huwelik? Is dit nie waar dat, wanneer dit in die huwelik goed gaan, seks vanself gebeur nie? Ons almal weet mos wat om te doen wanneer die ligte afgaan.
Gesonde Seks indie huwelik is nie vanselfsprekend nie. As ons gesonde seks in ons huwelik wil geniet, gaan ons oor seks moet begin praat. Nie as ‘n nagedagte of as ‘n voetnota of as ‘n afgerammelde onderwerp nie, maar as ‘n hoofpunt van bespreking.
Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter wys jou hoe jy ook die vreugde van gesonde seks kan ervaar en voluit en met oorgawe kan liefhê in jou huwelik.
Reviews
There are no reviews yet.