Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die een ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In Die naakte feite kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat se die Bybel oor gay-wees?” Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies. Die naakte feite gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Related products
-33%
Beginners
-100%
R400.00
Barrrrgain Toys
R650.00
-50%
Barrrrgain Toys
Beginners
R150.00
Barrrrgain Toys
R999.00
R850.00
Reviews
There are no reviews yet.