Gesonde Seks

Ontbyt in die Bed en Seks in die Kombuis (eBoek)

Original price was: R50,00.Current price is: R0,00.

Category:

Description

Ontbyt in die bed en seks in die kombuis is Timothy Kieswetter se tweede boek waarin hy seks openlik bespreek en beoog om seks as deel van ’n gesonde huwelik te illustreer. Dit maak nie saak wie jy is nie, jy is as seksuele wese geskape met die doel dat seksualiteit vir jou ’n seëning sal wees en nie ’n straf nie. Gesonde Seks bevorder gesonde huwelike en vir te lank is die onderwerp van seksualiteit ’n taboe om oor te praat. Vir sommige paartjies is dit soms moeilik om die ‘gesondheid’ van seks raak te sien en die bedoeling met intimiteit te begryp, wat nog te sê dit in die fynste besonderhede te bespreek. In Ontbyt in die bed en seks in die kombuis gee Timothy Kieswetter praktiese wenke (en ja, in die fynste besonderhede) hoe om Gesonde Seks te beoefen. Sy doel is om die persepsie dat seks vuil, sleg en lelik is te verander na dat seks ’n wonderlike deel van die huwelik uitmaak. Die boek gee praktiese voorbeelde van hoe om intimiteit in jou huwelik te bevorder en jou huweliksmaat se seksualiteit en sensualiteit te leer ken. ’n Moet-lees vir elke paartjie wat wil leer hoe om dit tussen die lakens warm te hou!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

X