Gesonde Seks

Ladybug – Rabbit Vibrator

R750,00

In ‘n wêreld vol goggas – wees ‘n ladybug! Nou kan jy jou Ladybug Luck elke dag kry met die Ladybug Rabbit vibrator. Perfek vir die beginner met speelgoed en sterk genoeg om die gereelde spelers te bederf.

In stock

Description

In ‘n wêreld vol goggas – wees ‘n ladybug! Nou kan jy jou Ladybug Luck elke dag kry met die Ladybug Rabbit vibrator. Perfek vir die beginner met speelgoed en sterk genoeg om die gereelde spelers te bederf.

10 Vibrasie stellings – nie net is die Ladybug Rabbit Vibrator so mooi om aan te vat en na te kyk nie, die sterk dubbel-motors van die oulike hasie-vibrator sal vir jou hoendervleis gee van lekkerte. En dan is daar 10 verskillende vibrasie patrone om van te kies. Kry die perfekte een om by jou te pas.

Velvriendelike materiaal – die sagte mediese graad silikoon wat jou ladybug vibrator omvul is streelsag om aan te raak en lieflik om oor jou vel te streel.

USB herlaaibaar – vergeet daarvan om in die hitte van die oomblik vir batterye te soek nie…met ‘n herlaaibare battery is jy sommer gou weer aan die speel selfs wanneer jou battery pap raak. Sit die speelding gou op charge en daar gaan jy weer.

Onthou om nooit jou speelding vir langer as 3ure aaneen op charge te sit nie. Dit laat die speelding se battery vinner gedaan raak.

Gebruik ‘n goeie waterbasis lubrikant wanneer jy met silikoon speelgoed speel,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.