Gesonde Seks

Little Red Vibrator

R650,00

Sy lyk dalk onskuldig, maar moenie dat sy jou flous nie. Druk net haar beursie totdat haar hart verlig en dan sal sy jou wêreld verlig! Vir ekstra genot, sit haar op ‘n plat oppervlak en kyk hoe sy dans!

In stock

Description

Raak verlore in jou eie sprokies verhaal van plesier met die Little Red – Finger vibrator. Die oulikste en vriendelikste klein beginners speelding. Haar hartjie klop rooi met elke vibrasie wat sy gee…

Sy lyk dalk onskuldig, maar moenie dat sy jou flous nie. Druk net haar beursie totdat haar hart verlig en dan sal sy jou wêreld verlig! Vir ekstra genot, sit haar op ‘n plat oppervlak en kyk hoe sy dans!

Rooikappie het ‘n uiters kragtige motor en slaan nogal die slag! Haar agterkant boots die vorm van ‘n penis na vir ekstra stoutheid. Gemaak met die beste silikoonmateriaal, hierdie koeël beskik oor 16 vibrasiefrekwensies vir ‘n reeks onbeperkte moontlikhede! Niemand sal weet watter truuks sy in haar mandjie wegsteek nie!

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.