Gesonde Seks

WINYI – Dino Finger Vibrator

R650,00

Het jy al ooit gehoor van ‘n Dinosaurus wat nie uitgewis is nie? Ontmoet vir Dino…

In stock

Description

Voel dit soms of jou libido uitgesterf het saam met die dinosuarusse? Dino, die oulike mini vibrator van WINYI gaan jou libido terugbring uit die stof en as. Met sy sterk vibrasies en gepaste klitorale stimulasie knoppies, gaan jy ROARRRRRRRRR van plesier.

Ontmoet vir Dino: ‘n kragtige mini vibrator wat ideaal is vir klitorale, vaginale en tepel stimulasie

Met verskillende vibrasie modusse gaan jy jou klitoris lewendig hou soos nooit tevore nie

Een knoppie word gedruk dan begin die brrrrrr

Hierdie produk is perfek vir ‘n beginner of as jy nog nie weet waarvan jy hou nie. Speel rond en voel gerus want Dino gaan nêrens nie.

 

  • Herlaaibaar
  • Waterdig IPX 7
  • 7 Vibrasie stellings

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.