Gesonde Seks

MOJO Ice Tea (Peach) – Libido Enhancer (2 x Sakkies)

R150,00

Verfrissend, smaakvol en maklik om te maak, als terwyl dit jou libido verhoog en jou uithou vermoë verleng.

Description

Verfrissend, smaakvol en maklik om te maak, als terwyl dit jou libido verhoog en jou uithou vermoë verleng.

WERK VIR TOT 72 URE

Voeg net water en ys by een van die sakkies per persoon en laat die geurige perske drankie jou betower. Of gebruik dit as ‘n cocktail om saam met jou gunsteling alkoholiese drankie te meng.

Aanwysings: 1 sakkie kan 1 uur voor intieme tyd gedrink word. Moet nie die daaglikse limiet oorskry nie.

WAARSKUWING: Nie voorgestel vir mense met hart kwale of wat medisyne vat vir hart-kwale nie.

Bestandele: Tee blare, Natuurlike geurmiddels, Suiker, Epimedium Sagittaum, Muira Puama, Tongkat Ali.

LET WEL: Hierdie produk is nie deur die Mediese Beheer Raad  gekontroleer en evalueer nie. Dit is nie bedoel om enige siekte te diagnoseer, te behandel, te genees of te voorkom nie.

 

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.