“My libido was so droog soos ‘n Woestyn – tot ek Woestyn Roos ontdek het. Nou is dit ‘n oase. Ek is oneindig dankbaar” – Anoniem
Woestyn Roos natuurlike Libido Enhancement vir die vrou, is ‘n natuurlike libido aanhutser vir die vrou wat van natuurlike produkte gemaak word. Wanneer die produk reg gebruik word, kan dit die vrou se seksuele plesier verhoog en haar libido aanwakker binne 40 tot 60 minute.
Woestyn-Roos – sal die estrogeen, testosteroon en progesteroon ‘n hupstoot gee en hierdie 3 hormone balanseer wat dan tot seksuele begeerte en opwekking lei.
Nadat jy 2 van die Woestyn-Roos Pille geneem het, wag ongeveer 40 minute en smeer Woestyn-Roos Gel aan die Klitoris area, dit sal die Estrogeen hormoon verhoog wat natuurlike vaginale smeermiddel sal produseer en jou seksuele begeerte verhoog
Die inhoud van die produk sluit 3 keer se gebruik in. Dit ‘n pakkie met 6 kapsules (twee per gebruik) en 3 pakkies klitorale stimulerende lubrikasie in.
Gebruiksaanwysings: (Slegs vir die vrou)
- Neem twee pienk kapsules (ten minste 40min voor seksuele aktiwiteit)
- Smeer die klitorale stimulerende lubrikasie aan die klitoris wanneer julle dan intiem verkeer
- Moet nie gebruik wanneer jy swanger is of op jou menstruasie siklus is nie.
“Wat ‘n great produk. Ek was maar baie skepties oor die produk. Ek het vuurwerke verwag die oomblik toe ek die pilletjies sluk, maar dit was nie die geval nie. Eers was ek teleurgesteld, maar dit het nie lank gevat voor ek besef het, ek was maar net te haastig nie. Die eintlike vuurwerke gebeur wanneer jy dan eers seks het, of net begin speel. Ek dink nie ek was al ooit so opgewek van plesier na net een of twee vryfies nie. Die ekstra lubrikasie wat jy in die pakkie kry is soos die Woestyn Roos se ewe-talentvolle side-kick. Dit stoot jou daai ekstra twee meter oor die wenstreep om die finale haleluja te beklink! Die kombinasie tussen die twee is ‘n wenresep vir ‘n aswemrowende lekker orgasmiese speeltyd in die bed, of die bad, of die shower, of die….”