-

Gly jy of bly jy?💍🔥 Die moeilike vraag met nog moeiliker antwoorde.
Om die besluit te maak om uit jou huwelik of verhouding weg te beweeg is nie ‘n maklike of liggewig vraag om vir jouself te vra nie. Hierdie is een van die moeilikste en ongemaklikste vrae wat jy ooit sal moet beantwoord, indien jy eerlik met jouself is. Is dit regtig so maklik om net…
-

Ek wil seks inisieer – maar ek kan net nie.
Baie vroue kan nie seks inisieer nie, nie omdat hulle nie wil nie, maar omdat hulle geleer is om daardie deel van hulself toe te sluit. In ’n kultuur waar seks vir meisies lank as iets gevaarliks, vuils of skandeliks aangebied is, word inisiatief nie net ’n aksie nie, dit word ’n emosionele bergklim. En…
-

Loose Goose Sindroom – “Is jy al in?
Kom ons praat oor die sogenaamde “Loose Goose Sindroom” 🪿… ’n naam wat mense laat giggel, maar eintlik gaan dit oor iets baie normaal: bekkenbodemspiere wat bietjie lui geraak het 😅
-

💋 Van ‘lekker’ na ‘ek sien sterre’: die kuns van orale plesier.
Daar is iets amper magies aan orale seks. Dis stadig, dit bou spanning, dit voel persoonlik… en volgens die wetenskap is dit nie net verbeelding nie.
-

🔥 Hoekom jou orgasme dalk laat is… en hoe om dit vinniger te “download” 😉
Die meeste mense dink ’n orgasme is iets wat net in die liggaam gebeur. Soos ’n fisiese reaksie wat outomaties moet “kick in” as jy lank genoeg aangaan. Maar die waarheid is baie minder meganies en baie meer interessant.
-

🌸 Kegel Fiksheid 101 – Tegnologie is aan jou kant.
Hoe die Magic Motion Kegel Master Gen 2 saam met ’n Pelvic Care Kegel-stoel jou Kegel-spiere laat oefen soos ’n kampioen
-

Help! My voorhuid trek nie terug nie! Alles wat jy moet weet oor Phimosis en Voorhuid Rek Ringe.
Phimosis is ’n toestand waar die voorhuid van die penis te styf is om gemaklik oor die kop van die penis (die glans) terug te trek. In baie gevalle kan phimosis geleidelik verbeter deur sagte rek-oefeninge en natuurlike beweging van die voorhuid.
-

Helmet Tottie: Baie meer as net ‘n kop krapper.
Wanneer mense aan seksspeelgoed dink, dink hulle dikwels eerste aan vibrators vir vroue. Maar die wêreld van mans se plesier ontwikkel vinnig – en een van die interessantste innovasies is die penis head vibrator.
-

Hoe om seks speelgoed in ‘n verhouding te benader wanneer jou maat onseker is?
Dit is eintlik heel normaal dat sommige mense geïntimideerd of onseker voel oor seks speelgoed in ’n verhouding. Die reaksie gaan selde oor die speelding self — dit gaan meer oor emosies, selfbeeld en vrees vir vervanging. As ’n mens die sielkunde daaragter verstaan, raak dit baie makliker om die onderwerp sensitief en positief te…
-

Nipples – Die geheim van Tepelplesier
Tepels is een van die liggaam se mees onderskatte erotiese zones – en met die regte benadering kan dit ’n hele nuwe wêreld van sensasie en intimiteit oopmaak. Of jy nuuskierig is, jou sekslewe wil opkikker, of net jou liggaam beter wil leer ken, hierdie gids wys hoe nipple clamps veilig en plesierig gebruik kan…
