Gesonde Seks

  • Praat oor Plesier – Hoe kommunikasie julle seks lewe kan verander.

    Praat oor Plesier – Hoe kommunikasie julle seks lewe kan verander.

    Mmmmm… ek kan sien hoe ek nou basies die helfte van die manlike lesers al verloor het. “KOMMUNIKASIE – nee dankie! My vrou praat klaar meer as genoeg! Vir wat wil ek nou nog staan en verder praat…” Ons weet almal hoe belangrik kommunikasie in verhoudings is. “Praat oor jou gevoelens,” sê hulle. “Wees eerlik…

  • 🔒 Anonieme Vraag: My man is te klein – wat nou?

    🔒 Anonieme Vraag: My man is te klein – wat nou?

    💬 “Ek is lief vir my man… maar hy is aan die kleiner kant daar onder 😬 en ek voel nie bevredig nie. Wat doen mens in so ‘n situasie?!” 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Geen paniek nie – jy is nie alleen nie! Hier’s wat jy moet weet (en doen): 🔸 Groot geheim: 70% van vroue…

  • 🔒 Anonieme Vraag: Pornografie laat my Klimaks – Nie my man nie.

    🔒 Anonieme Vraag: Pornografie laat my Klimaks – Nie my man nie.

    Ek en my maat is seksueel aktief, maar ek sukkel om saam met hom tot ’n klimaks te kom. Wanneer ek alleen is en pornografie kyk, bereik ek maklik orgasme. Is dit normaal, en hoekom gebeur dit so? 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Anoniem wanneer mens mastubeer , gaan jy gewoonlik makliker orgasme kry want jy is…

  • Poligamie Fantasie – Sal dit werk?

    Poligamie Fantasie – Sal dit werk?

    🔒 Anonieme Vraag: Ek wil graag net ’n vraag vra vir my en my man se insig. Tydens ’n oop en eerlike gesprek tussen ons, het ’n onderwerp na vore gekom waaroor ek nuuskierig is, maar ook onseker voel. Ons is baie oop met mekaar en probeer nie sommer iets afwys net omdat dit vir…

  • Opgespeel – maar wat nou gemaak?

    Opgespeel – maar wat nou gemaak?

    Hoe om (Diskreet) van Jou Ou Seks Speelgoed Ontslae te Raak 🎶“Hoe sê mens daaaankieeee… na soveel jare?” – Jurie Els 😢Om afskeid te moet neem van jou ou speelding is nie net hartseer nie – maar kan soms vernederend voel. Ons almal het daardie een ou speelding wat sy beste dae gesien het. Die…

  • ‘n Vagina in Paniek!

    ‘n Vagina in Paniek!

    Vaginisme en die pad na genesing In ‘n samelewing waar openlike gesprekke oor seksuele gesondheid steeds met skaamte omvou word, bly toestande soos vaginisme dikwels in stilte toegesluit. Tog affekteer dit duisende vroue wêreldwyd en het dit ’n diepgaande impak op selfbeeld, intimiteit en verhoudings. Gelukkig is daar deesdae wel effektiewe, praktiese maniere om vaginisme…

  • Maak Of Breek: Hoe Belangrik Is Seks Vir ’n Verhouding?

    Maak Of Breek: Hoe Belangrik Is Seks Vir ’n Verhouding?

    Hoe belangrik is seks regtig vir ’n verhouding – is dit ’n maak dit of breek dit? Ons hoor dit gereeld: “Seks is nie alles in ’n verhouding nie.” En dis waar… tot ’n mate. Maar wat as jy jouself afvra of ’n tekort aan seks dalk die rede is waarom dinge tussen jou en…

  • Jou LIFESAVER items vir DESEMBER Vakansie!

    Jou LIFESAVER items vir DESEMBER Vakansie!

    Is jy gereed vir jou Somer Vakansie? Is jou tas al gepak? Is jy seker jy het als in wat jy gaan benodig om jou vakansie seepglad te laat verloop???

  • Gesonde Seks se nuwe blaadjie.

    Gesonde Seks se nuwe blaadjie.

    2024 is amper op sy einde, en dit was omtrent ‘n jaar vir die boeke, maar seker die grootste hiervan is die splinternuwe webblad vir Gesonde Seks. Die nuwe webblad is baie meer gebruikersvriendelik en die opgegradeerde soek-knoppie is om van “hallelujah” te skreeu! Nie net het ons ‘n splinternuwe webblad nie, Timothy Kieswetter (eienaar…

  • Penis lengte – “matter” die “size” regtig so baie?

    Penis lengte – “matter” die “size” regtig so baie?

    Al ooit die sê-ding gehoor “It’s not the size that matter – but what you do with it”? Of jy nou ‘n volstruis, arend, pappagaai, tortelduif of budjie vir ‘n voël het, is daar altyd ‘n gesprek wat opduik oor die grootte van die voël. Hoe groot is nou eintlik groot en maak dit regtig…

Shopping cart

0

No products in the cart.