-

MOJO MOJO – Waar is my Libido?
“Oh no, I’ve lost my MOJO!” – Austin Powers : The Spy who Shagged me (1999) Vir dié karakter in die bekende film franchise van Austin Powers – International Man of Mystery is die wegraak van sy “MOJO” (oftewel sy LIBIDO) vir hom so ‘n groot verlies, dat hy tot sovêr gaan om ‘n tydreis-masjien…
-

My vrou kyk na ander man
Anoniem vra: Hi ons is 15 jaar getroud. Ek het agter gekom my vrou kyk ander mans uit op funksies terwyl ek langs haar sit. Sy sal staar en dan bloos as hy terug kyk. Sy is middel 40s. Is dit verkeerd van my om disrespek te voel? Is dit n teken van die die…
-

My nuwe 65 jarige man neem te lank om te kom
Anoniem vra: Help asb. My man van 65 kry nog ‘n ereksie, maar sukkel soms tot meer as ‘n uur om ‘n orgasme te kry. Ander kere kry hy glad nie ‘n orgasme nie. Ek kan nie byhou nie. Ons is nou 2 maande getroud, maar hy was jare lank alleen. Hy het in daai…
-

Waar is my Libido heen?
Eerste vraag: Wanneer het jy dit verloor? Hier volg die moontlikke redes vir verlies van libido en vinnige voorstelle van wat om te doen. 1. Ek het nog nooit ‘n libido gehad nie. Dan het jy moontlik ‘n biologiese lae testosteroon vlak (hoofhormoon wat seksdrang gee) en normaalweg nie ‘n hoë seksdrang nie. Jou aptyt…
-

Blaasbeheer – Die stigma rondom inkontinensie
Blaasbeheer is vir soveel mense ‘n groot kopseer. Wanneer jou knypers nie meer wil saamwerk nie en dit ‘n geveg raak om te lag, nies hoes of om oefeninge te doen, begin dit by jou menswees steel. Volgens ‘n artikel in die South African Journal of Physiotherapy is inkontinensie ‘n probleem wat een in elke…
-

My man het self aan my erken hy cheat op my
Anoniem vra: Ek het asb hulp en raad nodig op n baie sensetiewe saak in ons huis. Ek en my verloofde (is veronderstel om te) trou oor n paar weke. Hy het hierdie naweek self aan my erken dat hy verslaaf is aan pornografie en seks en ook afsprake met slette by gastehuise reël. Dit…
-

Suig, Sluk of Blaas?
Orale seks – vir sommige die grootste kopseer en vir ander die grootste genot. Maar waar pas jy in? Wat is orale seks? Hoekom doen ons dit? En hoekom kan ek dit nie doen nie? As jy al ooit gewonder het hoekom orale seks so ‘n groot deel vorm van ‘n verhouding – lees gerus…
-

Na die affair, chat my man steeds met haar
Anoniem vra: My man het ‘n affair gehad en ons het nou onlangs weer probeer. Ek het twee dae terug op sy foon gegaan en gesien hy chat weer saam die vrou met wie hy affair gehad het.Sy response was…Hoekom krap ek op hom foon? Hy belowe daar is niks tussen hulle. My vraag was:…
