-

Nipples – Die geheim van Tepelplesier
Tepels is een van die liggaam se mees onderskatte erotiese zones – en met die regte benadering kan dit ’n hele nuwe wêreld van sensasie en intimiteit oopmaak. Of jy nuuskierig is, jou sekslewe wil opkikker, of net jou liggaam beter wil leer ken, hierdie gids wys hoe nipple clamps veilig en plesierig gebruik kan…
-

Premature Ejakulasie – Die kort en lank daarvan.
Hierdie gids kyk na tegnieke, liggaamsbewustheid en hulpmiddels soos die Delay Spray (Voëlverdower) en ’n kwaliteit penisring wat kan help om langer te hou sonder om plesier prys te gee.
-

🔥 “Meer as Net ’n Soen: Die Krag van Orale Plesier”
Cunnilingus is die orale stimulasie van die vrou se geslagsdele — veral die klitoris, labia en omliggende areas — met die mond, lippe en tong. Dit is ’n vorm van seksuele intimiteit wat fokus op sensasie, aandag en verbinding tussen maats.
-

Wanneer die damwal breek: Kom ons praat oor squirting
Baie Gesonde Seks lede vra oor squirting — wat dit is, waar die vloeistof vandaan kom, en of almal dit kan ervaar. Daar is baie mites en verkeerde inligting, so kom ons kyk na ’n duidelike, wetenskap-gebaseerde en liggaam-positiewe verduideliking.
-

Ken jou man se emosionele kant.
Liewe Pa – jy’s meer as net ‘n broodwinner, bestuurder, baba-sit-punt, of braaimeester. Jy’s ‘n man met emosies, behoeftes en ‘n liggaam wat liefde verdien. Hierdie Vadersdag, gee vir jouself die geskenk van erkenning. Sorg vir jouself, jou liggaam en jou seksuele gesondheid – want ‘n gesonde sekslewe is nie ‘n luuksheid nie, dis noodsaaklik.
-

Wanneer Seks Ná Geboorte Nie Meer Dieselfde Voel Nie
Anoniem vra: 👩🍼 “Ek het onlangs geboorte gegee en ek en my man is nou al 5 jaar saam. Maar nou wil ek amper nooit meer seks hê nie… iets voel nie reg nie. Wat kan ek daaraan doen? Ek is baie lief vir hom.” – Anoniem Gesonde Seks Antwoord: Liewe mamma,Eerstens – dankie dat…
-

🔒Anonieme Vraag: Baklei of Beweeg Aan?
Sy 16-jarige seun beïnvloed ons dinamiek baie negatief – deur manipulasie, onverantwoordelikheid en slordige gedrag. Dit maak spanning tussen my en my maat, want hy sien nie altyd die probleem nie, of sukkel om dit aan te spreek. Dit maak my moedeloos.
-

🌟 Anale seks – hoekom is dit so ‘n taboe? 🌟
Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol?…
-

🔒Anonieme vra: Ek het uitgevind my 13jarige dogter is seksueel aktief. Wat doen ek nou? En watter voorbehoeding stel julle voor?
Hierdie antwoord kom uit jare se ondervinding en opleiding oor seksualiteit. Wat in die realiteit gebeur en wat werk en wat nie. Mense is welkom as hulle nie saamstem nie, maar hier is ons eerlike antwoord op jou vraag as bekommerde ouer.
-

Wanneer Mammas meer MOEG as LUS is…
“Ek’s lief vir my maat… maar ek het net GEEN lus nie.” 😕 Baie mammas ervaar dat seks ná kinders meer soos ‘n taak voel as ‘n plesier. En dis heeltemal normaal – maar dit beteken nie dit moet só bly nie.
