Description
Meaaaaaauw!!! Kry daar kat naels uit en gee vir Batwoman iets om oor huis toe te skryf… of krap?
Finger naels word gebruik in sensoriese speel tydens BDSM (of selfs vanilla seks ook) deur om die sintuie te gebruik om intense plesier te verskaf.
Blinddoek jou maat en laat hulle sintuie oorneem terwyl jy hard of sag oor hulle reeds opgewekte liggaam gly met die skerp naels. Hulle gaan nie weet of hulle kom of gaan nie.
Sensoriese speel hoef nie altyd pynlik te wees nie, en kan ‘n aangename alternatief wees vir pyn in BDSM.
Die pakkie sluit 5 x Kat naels in wat verskillende groottes is.
Reviews
There are no reviews yet.