Gesonde Seks

Gesonde Seks (KamaSutra) Bank – LOCKBOX Edition (14-21 Werksdae vir aflewering)

R7500,00

Die gewilde Gesonde Seks KamaSutra Bank het ‘n nuwe ingeboude laaitjie waarin jy jou seks speelgoed met diskresie kan bêre…

Description

Die gewilde Gesonde Seks KamaSutra Bank het ‘n nuwe ingeboude laaitjie waarin jy jou seks speelgoed met diskresie kan bêre…

Geniet nogsteeds die mooi afgewerkte oorspronklike seks bank van Gesonde Seks, maar kry die ekstra vrede van die wete dat jou seks speelgoed ook nou mooi weggepak is – en presies waar jy kan onthou dit gebêre is.

Die nuwe ingeboude laatjie gaan oop en wanneer jy liggies aan die laatjie druk, en net vir daardie ekstra gemoed, kom die laatjie met twee sleutels om die laatjie toe te sluit wanneer julle klaar gespeel het.

Die struktuur van die bank is ook aangepas en versterk om die laatjie te akkommodeer.

Die lieflike lyne van die KamaSutra Bank maak dit makliker om al jou stoutse fantasieë uit te leef in gemak.

Gemaak van PU leer en is ‘n trotse Suid Afrikaans vervaardigde produk. Die stoel word gemaak per order, dus vat dit tussen 7 tot 14 werksdae vanaf bestelling tot aflewering. Maar die wag is defnintief die moeite werd.

 

Additional information

Weight N/A
Dimensions N/A
Colour

Black, Brown, Burgandy, Cream, Grey, White

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.