Is jy gereed vir jou Somer Vakansie? Is jou tas al gepak? Is jy seker jy het als in wat jy gaan benodig om jou vakansie seepglad te laat verloop??? Indien jy nie 100% seker is nie, sal hierdie Somer Vakansie Pret Pak van Gesonde Seks jou bas red… en miskien jou vakansie ook!
Ons het vir julle die ultimate somer vakansie bundel aanmekaar geslaan, sodat julle die mees romantiese vakansie kan geniet onder die son. Die pakket bevat 7 uitgesoekte produkte wat ons hier by Gesonde Seks as “Lifesavers” beleef.
Maar wat gaan jy binne die pakket vind?
- Trim ‘n Ding – die skoonskeer sonder die seer intieme trimmer wat sal verseker dat jou vakansie hare op hulle plek sal wees. Geen ingroeihare word op vakansie toegelaat nie – en daarom sal Trim ‘n Ding met sy safe-shave tegnologie verseker dat jy bikini-reg is vir die strand… en sommer manlief se baard in toom hou vir die branders.
2. Deel ‘n Ding – die enigste seksspeelding wat jy op vakansie benodig. Die veelsydige speelding verander sommer van ‘n vibrator na ‘n suiger na ‘n couples toy met die verander van jou gewrigsposisie… Die buigbaarheid van die speelding maak dit moontlik om die produk saam of alleen te gebruik, en die afstandbeheerder sal enige romantiese date-night op vakansie verbeter.
3. Smeer ‘n Ding – ons almal ken die gevoel van ‘n ongenooide vaginale infeksie op vakansie – so asof dit nét wag tot jy op vakansie is om ‘n verskyning te maak. Maar gelukkig met Smeer ‘n Ding is infeksies en reuke en vaginale droogheid ‘n ding van die verlede. Hierdie vaginale gesondheidsserum is ‘n moet-hê item in jou tas.
4. Period Heating and Vibrating pad – vir wanneer die tannie met die rooi karretjie kom kuier en jy nie daaraan gedink het om ‘n warmwater sak in te pak nie. Die heating pad gaan verseker van hulp wees vir ‘n seer rug na ‘n lang rut in die kar, of ‘n seer nek van op ander mense se kussings probeer slaap. Maar veral vir die eina wat saam met ovulasie en periods kom. En wanneer sussie te lekker aan die Kersfees pudding gesmul het en nou van maagpyn kla – sal die heating pad daardie ekstra TLC verskaf vir ‘n pyn op die magie.
5. Mojo Peach Ice Tea – spesiaal ingepak om ons MOJO SPINNER cocktail te maak – vir ekstra vermaak en libido op vakansie saam met jou maat.
6. Gesonde Seks Boek – Leesstof vir die strand
7. Affairproof jou Huwelik Boek – Leesstof vir terug by die huis wanneer daardie ekstra dag op vakansie net één te veel geraak het en jy voel jy wil jou maat verwurg…
Die pakket gaan jou Lifesaver op vakansie wees. Pak hom sommer heel eerste in jou tas.
Geniet die vakansie!!!
Kliek op die blokkie hieronder om jou hande op jou Somer Lifesaver Bondel vandag nog te kry.