2024 is amper op sy einde, en dit was omtrent ‘n jaar vir die boeke, maar seker die grootste hiervan is die splinternuwe webblad vir Gesonde Seks.
Die nuwe webblad is baie meer gebruikersvriendelik en die opgegradeerde soek-knoppie is om van
“hallelujah” te skreeu!
Nie net het ons ‘n splinternuwe webblad nie, Timothy Kieswetter (eienaar en stigter van Gesonde Seks) het ‘n MOET-LEES nuwe BOEK : Die Grap van die Huwelik geskryf en gepubliseer hierdie jaar. Dit is ‘n boek vir enige persoon, in ‘n huwelik, uit ‘n huwelik uit, oppad in ‘n huwelik in…of sommer net bang vir die vooruitsig van ‘n huwelik. Die boek het BAIE GOEIE RAAD vir ieder en elk.
2024 se Show-dagboek is ‘n riller en steeds is ons vol geboek tot en met die res van die jaar. Daar is splinternuwe dorpe gesien en nuwe mense ontmoet. Om Timothy se Ladies Nights of Couples Shows in jou area te bespreek. Kliek gerus op die link hieronder.
Om dankie te sê vir jou getroue ondersteuning aan Gesonde Seks, wil ons graag vir jou ‘n spesiale kode gee om vir jou ietsie “stouts” of “lekker” op ons webwinkel te gaan koop.
Gebruik die kode “GESONDEKOOP1” en kry 10% afslag op jou aankope op ons splinternuwe webwinkel.






