Orale seks – vir sommige die grootste kopseer en vir ander die grootste genot. Maar waar pas jy in?
Wat is orale seks? Hoekom doen ons dit? En hoekom kan ek dit nie doen nie? As jy al ooit gewonder het hoekom orale seks so ‘n groot deel vorm van ‘n verhouding – lees gerus verder. Jy mag dalk ‘n ding of twee leer đ
Orale seks is die seksuele stimulasie deur gebruik te maak van die mond (dit sluit die lippe, tong en tande in). Cunnilingus is orale seks wat op die vulva uitgevoer word, terwyl fellatio orale seks op die penis is. Dan is daar ook ‘n derde tipe orale seks: Anilingus – orale stimulasie van die anus.
Maar hoekom…o hoekom doen mens dit? Die antwoord voel soos ‘n “no-brainer” – want dit voel oh so lekker. Maar onlangse navorsing toon dat daar ‘n paar ander, effens minder bewuste en effens meer wetenskaplike redes kan wees waarom beide mans en vroue orale seks doen en ook daarvan hou. Die bewyse is letterlik so oud soos die berge…
Die antwoord is ook ‘n bietjie meer EvolusionĂȘr : Volgens ‘n studie wat in 2000 in die Journal of Reproductive Immunology gepubliseer is, kan die sluk van semen jou liggaam gewoond maak aan iemand anders se DNA sodat jou immuunstelsel nie tydens swangerskap dit teenstaan nie. Omdat ‘n hele aantal swankerskap afwykings veroorsaak word deur die liggaam se teen-reaksie op die manlike sperm en DNA, kan die vooraf inname van die man se semen die liggaam gewoond maak aan sy DNA in die vrou s’n en sodoende die swangerskap afwykings verminder. Dit klink dalk vreemd, maar wetenskaplikes glo dat dit ‘n moontlike evolusionĂȘre verklaring vir fellatio is.
Daar is ook studies gedoen wat bewys dat semen eintlik goed is vir die vrou se liggaam – Daar is bevind dat semen ‘n antidepressante effek het, dit het ook anti-kanker effekte (daar is gewys dat semen borskanker voorkom en beveg) en ook voorkoming van ‘n swangerskap verwante hoĂ« bloeddruk toestand genoem pre-eklampsie.
Die sluk van semen is dalk makliker gesĂȘ as gedaan vir baie vrouens – maak nie saak hoe goed dit vir hulle vel, hare of borste is nie, hulle kan net nie dit regkry om te sluk nie. Toemaar dames – die “gag-reflex” wat jy beleef is normaal. Daar is darem ander maniere om vir jou man ‘n heerlike blow job te gee sonder om jouself naar te maak (lees gerus hieronder oor speelgoed wat jou kan help in daardie area.)
Is orale seks regtig so ‘n groot issue in die slaapkamer? Woman’s Health en Men’s Health tydskrifte het ‘n studie onder hulle lesers gedoen en die bevindings was nogals interessant.
” ân Verrassende 35% van vroue doen dit net omdat hulle weet hul maat geniet dit, maar ân derde van die vroue het wel gesĂȘ hulle âhou daarvanâ om orale seks te verrig. Die ouens het hulle egter steeds loshande gewen, met 59% wat gesĂȘ het dat hulle dit geniet het om orale seks te verrig. Interessant genoeg het slegs 13% van WH-respondente gevind dat die ontvangs van orale seks die ‘aangenaamste’ aktiwiteit in die bed is (thrusting en emosionele konneksie is baie hoĂ«r gegradeer).”
Is daar nie iets wat jou kan help om orale seks te gee en te geniet nie?
Natuurlik is daar produkte daar buite wat jou kan help om jou orale seks ervarings na die next level te vat.
Kliek op een van die blokkies om jou orale seks tot die volgende hoogtes te vat.