Gesonde Seks

Klits jou man se Eiers – Hermanus

Klits jou man se Eiers – Hermanus

by
9896 9896 people viewed this event.

LADIES NIGHT – DRESS UP PARTY!!

28 Julie @ 20h20
Sandbaai Saal | Hermanus
Kaartjies: 
https://www.quicket.co.za

Ek wil jou van twee stories vertel hoe my vrou suksesvol my eiers kon klits, en my help om die beste weergawe van Timothy te word.

  1. Toe my vrou my eerste Playboy Tydskrif koop, en
  2. Toe my vrou NEE sê, toe ek vra vir ‘n 3some.

NOU DAT EK JOU 
AANDAG HET…

  • BEL JOU VRIENDINNE,
  • BEPLAN JULLE UITRUSTINGS (DRESS-UP PARTY) en
  • BESPREEK JULLE KAARTJIES.

Timothy Kieswetter gaan vir jou alles oopbreek in sy nuwe Ladies Night – “Klits jou man se Eiers”

Dit staan geskrywe dat dit nie goed is vir ‘n man om alleen te wees nie, daarom het God vir hom ‘n hulpmaat gemaak. In “Klits jou man se Eiers” gaan Timothy vir jou praktiese tips en wenke gee vir real life issues hoe jy as vrou kan gaan van slaafhelper tot Godshelper.

Dankie Timothy!! Uiteindlik maak alles sin! Leersaam op ‘n Straight en forward manier, sonder om doekies om te draai!!
Ek dink alle couples moet hulle op een of ander stadium met van jou shows bederf!!

VIP kaartjies beskikbaar: 
Kry al julle kaartjie gelde terug aan die einde van die aand, in die vorm van 'n Gesonde Seks voucher wat jy kan indien op die aand vir afslag op 'n speelding of twee ;)

 

Date And Time

2026-07-28 @ 08:20 PM
 

Event Types

 

Event Category

Share With Friends

Shopping cart

0

No products in the cart.