Om die besluit te maak om uit jou huwelik of verhouding weg te beweeg is nie ‘n maklike of liggewig vraag om vir jouself te vra nie. Hierdie is een van die moeilikste en ongemaklikste vrae wat jy ooit sal moet beantwoord, indien jy eerlik met jouself is. Is dit regtig so maklik om net te skei?
Baie vroue kan nie seks inisieer nie, nie omdat hulle nie wil nie, maar omdat hulle geleer is om daardie deel van hulself toe te sluit. In ’n kultuur waar seks vir meisies lank as iets gevaarliks, vuils of skandeliks aangebied is, word inisiatief nie net ’n aksie nie, dit word ’n emosionele bergklim. En tog is die berg nie onklimbaar nie. Met veiligheid, taal, geduld, speelsheid en respek kan baie vroue weer leer om hul eie begeerte te herken en te vertrou.
Hoe die Magic Motion Kegel Master Gen 2 saam met ’n Pelvic Care Kegel-stoel jou Kegel-spiere laat oefen soos ’n kampioen
Phimosis is ’n toestand waar die voorhuid van die penis te styf is om gemaklik oor die kop van die penis (die glans) terug te trek. In baie gevalle kan phimosis geleidelik verbeter deur sagte rek-oefeninge en natuurlike beweging van die voorhuid.
Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol? Is dit normaal? Ons begin stadig en vat ons tyd maar maak nie saak hoeveel keer ons probeer nie dit bly so voel.
Hierdie antwoord kom uit jare se ondervinding en opleiding oor seksualiteit. Wat in die realiteit gebeur en wat werk en wat nie. Mense is welkom as hulle nie saamstem nie, maar hier is ons eerlike antwoord op jou vraag as bekommerde ouer.
“Ek’s lief vir my maat… maar ek het net GEEN lus nie.” 😕 Baie mammas ervaar dat seks ná kinders meer soos ‘n taak voel as ‘n plesier. En dis heeltemal normaal – maar dit beteken nie dit moet só bly nie.
💬 “Ek is lief vir my man… maar hy is aan die kleiner kant daar onder 😬 en ek voel nie bevredig nie. Wat doen mens in so ‘n situasie?!” 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Geen paniek nie – jy is nie alleen nie! Hier’s wat…
Ek en my maat is seksueel aktief, maar ek sukkel om saam met hom tot ’n klimaks te kom. Wanneer ek alleen is en pornografie kyk, bereik ek maklik orgasme. Is dit normaal, en hoekom gebeur dit so? 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Anoniem wanneer mens…
Hoe om (Diskreet) van Jou Ou Seks Speelgoed Ontslae te Raak 🎶“Hoe sê mens daaaankieeee… na soveel jare?” – Jurie Els 😢Om afskeid te moet neem van jou ou speelding is nie net hartseer nie – maar kan soms vernederend voel. Ons almal het…





