Hoe die Magic Motion Kegel Master Gen 2 saam met ’n Pelvic Care Kegel-stoel jou Kegel-spiere laat oefen soos ’n kampioen
Blaasbeheer is vir soveel mense ‘n groot kopseer. Wanneer jou knypers nie meer wil saamwerk nie en dit ‘n geveg raak om te lag, nies hoes of om oefeninge te doen, begin dit by jou menswees steel. Volgens ‘n artikel in die South African…





