Die meeste mense dink ’n orgasme is iets wat net in die liggaam gebeur. Soos ’n fisiese reaksie wat outomaties moet “kick in” as jy lank genoeg aangaan. Maar die waarheid is baie minder meganies en baie meer interessant.
Hoe die Magic Motion Kegel Master Gen 2 saam met ’n Pelvic Care Kegel-stoel jou Kegel-spiere laat oefen soos ’n kampioen
Anoniem vra: Help asb. My man van 65 kry nog ‘n ereksie, maar sukkel soms tot meer as ‘n uur om ‘n orgasme te kry. Ander kere kry hy glad nie ‘n orgasme nie. Ek kan nie byhou nie. Ons is nou 2 maande…





