“Ek’s lief vir my maat… maar ek het net GEEN lus nie.” 😕 Baie mammas ervaar dat seks ná kinders meer soos ‘n taak voel as ‘n plesier. En dis heeltemal normaal – maar dit beteken nie dit moet só bly nie.
“Oh no, I’ve lost my MOJO!” – Austin Powers : The Spy who Shagged me (1999) Vir dié karakter in die bekende film franchise van Austin Powers – International Man of Mystery is die wegraak van sy “MOJO” (oftewel sy LIBIDO) vir hom so…





