Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol? Is dit normaal? Ons begin stadig en vat ons tyd maar maak nie saak hoeveel keer ons probeer nie dit bly so voel.
Recent Posts
🌸Kegel Balle: Jou Gimnasium vir die Bekkenbodem 💪🌸
June 23, 2026Gly jy of bly jy?💍🔥 Die moeilike vraag met nog moeiliker antwoorde.
June 4, 2026Ek wil seks inisieer – maar ek kan net nie.
April 13, 2026Loose Goose Sindroom – “Is jy al in?
March 25, 2026💋 Van ‘lekker’ na ‘ek sien sterre’: die kuns van orale plesier.
March 23, 2026
Categories
- Artikel (26)
- Gesonde Seks Antwoord (13)
- Heeltyd Speeltyd (10)
- Uncategorized (2)
Tags
affair anal anale seks anus back door baklei bekken gesondheid blaasbeheer cheating emosies foreskin grootte huwelik inisieer kegel kegel oefeninge kommunikasie libido manipulasie mite moedeloos oefen ongemak orgasme orgasmes pappa penis phimosis probleem rek rektum ring Seks seks inisieer sekslewe sigma skei skelmpie spanning squirting stoel taboe tieners uitdaging verhouding





