Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol? Is dit normaal? Ons begin stadig en vat ons tyd maar maak nie saak hoeveel keer ons probeer nie dit bly so voel.
Recent Posts
Ken jou man se emosionele kant.June 10, 2025
Wanneer Seks Ná Geboorte Nie Meer Dieselfde Voel NieMay 30, 2025
🔒Anonieme Vraag: Baklei of Beweeg Aan?May 30, 2025
🌟 Anale seks – hoekom is dit so ‘n taboe? 🌟May 15, 2025
🔒Anonieme vra: Ek het uitgevind my 13jarige dogter is seksueel aktief. Wat doen ek nou? En watter voorbehoeding stel julle voor?May 9, 2025
Categories
- Artikel (12)
- Gesonde Seks Antwoord (11)
- Heeltyd Speeltyd (7)
- Uncategorized (1)
Tags
affair
anal
anale seks
anus
back door
baklei
cheating
emosies
grootte
huwelik
kind
klein
klein penis
klimaks
kommunikasie
libido
ma
mamma
manipulasie
meer as een
mite
moedeloos
moeder
niks lus
onvoldoende
pappa
penis
pornografie
rektum
saam speel
Seks
sekslewe
seks voorligting
self stimulasie
sigma
skelmpie
spanning
taboe
tiener
tieners
twee mans
uitdaging
veelhuwelik
verhouding
voorbehoeding
