Al klink die idee van ‘n gewiggie in jou vagina dalk vreemd of intimiderend, is dit eintlik baie eenvoudiger as wat jy dink. En die voordele? Dit kan jou help met blaasbeheer, seksuele genot en algemene bekkengesondheid.
Cunnilingus is die orale stimulasie van die vrou se geslagsdele — veral die klitoris, labia en omliggende areas — met die mond, lippe en tong. Dit is ’n vorm van seksuele intimiteit wat fokus op sensasie, aandag en verbinding tussen maats.
2024 is amper op sy einde, en dit was omtrent ‘n jaar vir die boeke, maar seker die grootste hiervan is die splinternuwe webblad vir Gesonde Seks. Die nuwe webblad is baie meer gebruikersvriendelik en die opgegradeerde soek-knoppie is om van “hallelujah” te skreeu!…





