Liewe Pa – jy’s meer as net ‘n broodwinner, bestuurder, baba-sit-punt, of braaimeester. Jy’s ‘n man met emosies, behoeftes en ‘n liggaam wat liefde verdien. Hierdie Vadersdag, gee vir jouself die geskenk van erkenning. Sorg vir jouself, jou liggaam en jou seksuele gesondheid – want ‘n gesonde sekslewe is nie ‘n luuksheid nie, dis noodsaaklik.
Sy 16-jarige seun beïnvloed ons dinamiek baie negatief – deur manipulasie, onverantwoordelikheid en slordige gedrag. Dit maak spanning tussen my en my maat, want hy sien nie altyd die probleem nie, of sukkel om dit aan te spreek. Dit maak my moedeloos.
Ek en my maat is seksueel aktief, maar ek sukkel om saam met hom tot ’n klimaks te kom. Wanneer ek alleen is en pornografie kyk, bereik ek maklik orgasme. Is dit normaal, en hoekom gebeur dit so? 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Anoniem wanneer mens…
Hoe belangrik is seks regtig vir ’n verhouding – is dit ’n maak dit of breek dit? Ons hoor dit gereeld: “Seks is nie alles in ’n verhouding nie.” En dis waar… tot ’n mate. Maar wat as jy jouself afvra of ’n tekort…
Eerste vraag: Wanneer het jy dit verloor? Hier volg die moontlikke redes vir verlies van libido en vinnige voorstelle van wat om te doen. 1. Ek het nog nooit ‘n libido gehad nie. Dan het jy moontlik ‘n biologiese lae testosteroon vlak (hoofhormoon wat…
Anoniem vra: Ek het asb hulp en raad nodig op n baie sensetiewe saak in ons huis. Ek en my verloofde (is veronderstel om te) trou oor n paar weke. Hy het hierdie naweek self aan my erken dat hy verslaaf is aan pornografie…
Anoniem vra: My man het ‘n affair gehad en ons het nou onlangs weer probeer. Ek het twee dae terug op sy foon gegaan en gesien hy chat weer saam die vrou met wie hy affair gehad het.Sy response was…Hoekom krap ek op hom…





