Tepels is een van die liggaam se mees onderskatte erotiese zones – en met die regte benadering kan dit ’n hele nuwe wêreld van sensasie en intimiteit oopmaak. Of jy nuuskierig is, jou sekslewe wil opkikker, of net jou liggaam beter wil leer ken, hierdie gids wys hoe nipple clamps veilig en plesierig gebruik kan word.
Hierdie gids kyk na tegnieke, liggaamsbewustheid en hulpmiddels soos die Delay Spray (Voëlverdower) en ’n kwaliteit penisring wat kan help om langer te hou sonder om plesier prys te gee.
Cunnilingus is die orale stimulasie van die vrou se geslagsdele — veral die klitoris, labia en omliggende areas — met die mond, lippe en tong. Dit is ’n vorm van seksuele intimiteit wat fokus op sensasie, aandag en verbinding tussen maats.
Baie Gesonde Seks lede vra oor squirting — wat dit is, waar die vloeistof vandaan kom, en of almal dit kan ervaar. Daar is baie mites en verkeerde inligting, so kom ons kyk na ’n duidelike, wetenskap-gebaseerde en liggaam-positiewe verduideliking.
Liewe Pa – jy’s meer as net ‘n broodwinner, bestuurder, baba-sit-punt, of braaimeester. Jy’s ‘n man met emosies, behoeftes en ‘n liggaam wat liefde verdien. Hierdie Vadersdag, gee vir jouself die geskenk van erkenning. Sorg vir jouself, jou liggaam en jou seksuele gesondheid – want ‘n gesonde sekslewe is nie ‘n luuksheid nie, dis noodsaaklik.
Sy 16-jarige seun beïnvloed ons dinamiek baie negatief – deur manipulasie, onverantwoordelikheid en slordige gedrag. Dit maak spanning tussen my en my maat, want hy sien nie altyd die probleem nie, of sukkel om dit aan te spreek. Dit maak my moedeloos.
Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol? Is dit normaal? Ons begin stadig en vat ons tyd maar maak nie saak hoeveel keer ons probeer nie dit bly so voel.
Hierdie antwoord kom uit jare se ondervinding en opleiding oor seksualiteit. Wat in die realiteit gebeur en wat werk en wat nie. Mense is welkom as hulle nie saamstem nie, maar hier is ons eerlike antwoord op jou vraag as bekommerde ouer.
“Ek’s lief vir my maat… maar ek het net GEEN lus nie.” 😕 Baie mammas ervaar dat seks ná kinders meer soos ‘n taak voel as ‘n plesier. En dis heeltemal normaal – maar dit beteken nie dit moet só bly nie.
Mmmmm… ek kan sien hoe ek nou basies die helfte van die manlike lesers al verloor het. “KOMMUNIKASIE – nee dankie! My vrou praat klaar meer as genoeg! Vir wat wil ek nou nog staan en verder praat…” Ons weet almal hoe belangrik kommunikasie…





