Kom ons praat oor die sogenaamde “Loose Goose Sindroom” 🪿… ’n naam wat mense laat giggel, maar eintlik gaan dit oor iets baie normaal: bekkenbodemspiere wat bietjie lui geraak het 😅
Cunnilingus is die orale stimulasie van die vrou se geslagsdele — veral die klitoris, labia en omliggende areas — met die mond, lippe en tong. Dit is ’n vorm van seksuele intimiteit wat fokus op sensasie, aandag en verbinding tussen maats.
Anoniem vra: 👩🍼 “Ek het onlangs geboorte gegee en ek en my man is nou al 5 jaar saam. Maar nou wil ek amper nooit meer seks hê nie… iets voel nie reg nie. Wat kan ek daaraan doen? Ek is baie lief vir…
Sy 16-jarige seun beïnvloed ons dinamiek baie negatief – deur manipulasie, onverantwoordelikheid en slordige gedrag. Dit maak spanning tussen my en my maat, want hy sien nie altyd die probleem nie, of sukkel om dit aan te spreek. Dit maak my moedeloos.
Ek wil graag laat my man die ‘back door’ gebruik. Ons het nou al ń paar keer probeer en behoorlike lubrikasie gebruik. Dit maak glad nie seer nie maar wat vir my weird is, is die sensasie. Hoe kan ek gewoond raak daar aan sonder dat dit voel of ek HEELTYD moet badkamer toe hol? Is dit normaal? Ons begin stadig en vat ons tyd maar maak nie saak hoeveel keer ons probeer nie dit bly so voel.
Hierdie antwoord kom uit jare se ondervinding en opleiding oor seksualiteit. Wat in die realiteit gebeur en wat werk en wat nie. Mense is welkom as hulle nie saamstem nie, maar hier is ons eerlike antwoord op jou vraag as bekommerde ouer.
💬 “Ek is lief vir my man… maar hy is aan die kleiner kant daar onder 😬 en ek voel nie bevredig nie. Wat doen mens in so ‘n situasie?!” 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Geen paniek nie – jy is nie alleen nie! Hier’s wat…
Ek en my maat is seksueel aktief, maar ek sukkel om saam met hom tot ’n klimaks te kom. Wanneer ek alleen is en pornografie kyk, bereik ek maklik orgasme. Is dit normaal, en hoekom gebeur dit so? 🔒 Gesonde Seks Antwoord: Anoniem wanneer mens…
🔒 Anonieme Vraag: Ek wil graag net ’n vraag vra vir my en my man se insig. Tydens ’n oop en eerlike gesprek tussen ons, het ’n onderwerp na vore gekom waaroor ek nuuskierig is, maar ook onseker voel. Ons is baie oop met…
Anoniem vra: Hi ons is 15 jaar getroud. Ek het agter gekom my vrou kyk ander mans uit op funksies terwyl ek langs haar sit. Sy sal staar en dan bloos as hy terug kyk. Sy is middel 40s. Is dit verkeerd van my…





