Gesonde Seks

Tietelogie & Tottikunde – George

Tietelogie & Tottikunde – George

by
1995 1995 people viewed this event.

1 – 3 Oktober @ 19h00
Art’s Theatre / George
Kaartjies:
https://itickets.co.za/events/486728

Ek het geleer dat die tottie ‘n hart is met sy eie gevoelens. Praat met hom want hy luister.
Beste show ooit!!
– Juandri Hofmeyr

Lees meer reviews hier (lag tot jy styf is)

Lanklaas gelag dat die trane loop en die vulva toe trek.
- Danielle Zimmerman

Die manier wat jy God se idee van liefdemaak en die wêreld se idee van seks bymekaar bring en dit laat sinmaak deur middel van diep te dink maar ook oppervlakkig te kan lag, waarlik 'n goddelike talente. Moet nooit ophou doen wat jy doen nie. 
- Zen Houghton-Hawksley

Dankie Timothy vir jou weteskap van liefde en wysheid wat jy aanbied met God se woord om liefdes paartjies te help in die huwelik.
- Natasha Strydom

Timothy Kieswetter, in sy nuutste couples komedie, “Tietelogie en Tottikunde”, ontbloot hy die wetenskap van liefde. Alles vanaf die man se slaapkamer drome tot al die vrou se nagmerries.

Tietelogie en Tottikunde gaan vir jou alles leer van die vrou en man se liefdes DNA, sodat jy dit meesterlik kan navigeer tot ‘n vervulde en intieme liefdeslewe.

VIP kaartjies beskikbaar: 
Kry al julle kaartjie gelde terug aan die einde van die aand, in die vorm van 'n Gesonde Seks voucher wat jy kan indien op die aand vir afslag op 'n speelding of twee ;)

To register for this event please visit the following URL: https://itickets.co.za/events/486728 →

 

Date And Time

2026-10-01 @ 07:00 PM to
2026-10-03
 

Event Types

 

Event Category

Share With Friends

Shopping cart

0

No products in the cart.