Gesonde Seks

💬 “Ek is lief vir my man… maar hy is aan die kleiner kant daar onder 😬 en ek voel nie bevredig nie. Wat doen mens in so ‘n situasie?!”

🔒 Gesonde Seks Antwoord:

Geen paniek nie – jy is nie alleen nie! Hier’s wat jy moet weet (en doen):

🔸 Groot geheim: 70% van vroue kry nie orgasme van penetrasie alleen nie!
Yup, jy’s in goeie geselskap. Orgasme lê vir baie dames in klitorale stimulasie, nie penisgrootte nie. 70% van vroue gaan nie ‘n orgasme kry as daar nie klitorale stimulasie betrokke is nie – dit maak nie saak wat die man se penis grootte is nie.

🔸 Leer hom waar JOU lekker-knoppies is
Moenie skaam wees om te wys of te sê wat vir jou werk nie – dit bou vertroue én genot! Baie mans vind dit inelkgeval SUPER EROTIES wanneer hulle maats aan hulleself vat terwyl hulle kan toekyk. Gebruik hierdie oomblik vir erotika sowel as ‘n “show-and-tell” tipe informatiewe sessie.

🔸 Maak voorspel die hoofgereg 🍓
Tong, vingers, speelgoed… daar’s baie maniere om jou heeltemal te laat smelt. Voorspel word heeltemal te vinnig opsy gestoot wanneer dit by seks sessies kom. Nie net is voorspel nodig om die vrou se liggaam goed genoeg opgewek te maak vir penetrasie nie – dit bou ook intimiteit.

🔸 Geniet die oomblikke van intieme verbinding
Wanneer julle wel penetrasie het – wees teenwoordig. Voel hoe hy jou geniet, en geniet hom ook. Hier is oogkontak baie belangrik – laat hom geliefd en genoeg voel. Al kry jy nie voldoende stimulasie deur penetrasie seks nie, is daar baie ander maniere om julle speeltyd lekker vir julle albei te maak.

🔸 Oop vir iets nuuts?
Probeer ’n penis sleeve vir ekstra sensasie (psst… ons het sulkes op ons webtuiste 😉).

🔸 Ekstra Klitorale Stimulasie Nodig?
Probeer om ‘n klein vinger vibrator op jou klitoris te hou wanneer jou man jou penetreer – sodoende gaan jy die ekstra klitorale stimulasie kry, terwyl jy hoogs moontlik in ‘n orgasme sal oorgaan terwyl jou man binne jou is. Hy sal die orgasmiese sametrekkings voel en julle albei sal ‘n genotvolle seks-sessie geniet het.

💖 Hoe om meer plesier saam met jou maat te hê – ten spyte van penisgrootte:

🔸 Fokus op klitorale stimulasie
Die meeste vroue bereik orgasme deur stimulasie van die klitoris – nie penetrasie alleen nie. Gebruik vingers, mond, of ’n vibrator om ekstra genot te bring.

🔸 Spandeer meer tyd aan voorspel
Langer voorspel verhoog opwinding en help jou liggaam regmaak vir meer intense sensasies. Saggies, stadig, en sensueel – bou die spanning op.

🔸 Gebruik seksspeelgoed saam
Seksspeelgoed soos klitorale vibrators, vibrerende ringe, of ‘n penis sleeve kan ’n groot verskil maak en maak julle sekslewe meer opwindend en kreatief.

🔸 Verken verskillende seksposisies
Sommige posisies kan ’n dieper of meer stimulerende gevoel gee – bv. “doggy style” of “missionary met bene op sy skouers”. Probeer wat vir julle werk!

🔸 Bly oop en eerlik in kommunikasie
Praat liefdevol oor wat jy graag wil hê en hoe jy voel. As julle saam werk, voel julle albei meer veilig, geliefd én opgewonde.

🔸 Verken sensuele massage en liggaamskontak
Nie alle plesier lê in penetrasie nie. Liggaamsmassering, teasing, en lang soene kan ongelooflik eroties wees en julle nader aan mekaar bring.

🔸 Gebruik penis sleeves of ekstenders
Dis ’n sagte silikoon hulpmiddel wat oor sy penis gly vir ’n stewiger gevoel tydens penetrasie. Julle kan saam kies en eksperimenteer.


🌟 Onthou:

Intimiteit gaan nie net oor grootte nie – dit gaan oor konneksie, vertroue, kreatiwiteit en die bereidheid om saam te groei (én te speel!). 💞

#GenotIsMeerAsGrootte
#KleinKanOokKlap
#SaamSpeelSaamGroei
#GesondeSeks #LiefdeMetLag

Shopping cart

0

No products in the cart.