Hoe om (Diskreet) van Jou Ou Seks Speelgoed Ontslae te Raak 🎶“Hoe sê mens daaaankieeee… na soveel jare?” – Jurie Els 😢Om afskeid te moet neem van jou ou speelding is nie net hartseer nie – maar kan soms vernederend voel. Ons almal het…
Vaginisme en die pad na genesing In ‘n samelewing waar openlike gesprekke oor seksuele gesondheid steeds met skaamte omvou word, bly toestande soos vaginisme dikwels in stilte toegesluit. Tog affekteer dit duisende vroue wêreldwyd en het dit ’n diepgaande impak op selfbeeld, intimiteit en…
Hoe belangrik is seks regtig vir ’n verhouding – is dit ’n maak dit of breek dit? Ons hoor dit gereeld: “Seks is nie alles in ’n verhouding nie.” En dis waar… tot ’n mate. Maar wat as jy jouself afvra of ’n tekort…
2024 is amper op sy einde, en dit was omtrent ‘n jaar vir die boeke, maar seker die grootste hiervan is die splinternuwe webblad vir Gesonde Seks. Die nuwe webblad is baie meer gebruikersvriendelik en die opgegradeerde soek-knoppie is om van “hallelujah” te skreeu!…
Al ooit die sê-ding gehoor “It’s not the size that matter – but what you do with it”? Of jy nou ‘n volstruis, arend, pappagaai, tortelduif of budjie vir ‘n voël het, is daar altyd ‘n gesprek wat opduik oor die grootte van die…
Eerste vraag: Wanneer het jy dit verloor? Hier volg die moontlikke redes vir verlies van libido en vinnige voorstelle van wat om te doen. 1. Ek het nog nooit ‘n libido gehad nie. Dan het jy moontlik ‘n biologiese lae testosteroon vlak (hoofhormoon wat…





