Elke persoon wat sy anoniem vraag in stuur na ons Gesonde Seks Facebook blad dink hulle storie is uniek en net hulle man of net hulle vrou doen dit of dat. Ons wat almal se unieke stories en vrae lees, kom baie vinnig agter almal se huwelike gaan maar op een of ander stadium deur […]
Author Archives: Timothy Kieswetter
Ek het weer een van my gunsteling boeke opgetel “Man’s search for meaning” deur Viktor Frankl en dit is asof met elke bladsy, ek eers die boek weer moet neer sit en gaan “wow” en net toelaat dat my brein vir ‘n oomblik ‘n reset beleef. Amper soos aan die einde ‘n rekenaar update “Requires […]
By TIMOTHY KIESWETTER “I will huff and I will puff and I will blow your house down!” said the Big Bad Wolf to the three little pigs. With every relationship that you have, you are busy building a Love-house, and like the wolf, sex can threaten to destroy your Love-house. How easily do your relationships […]
Vergeet van vergewe en vergeet. Jy probeer al vergeet vir weke, maande, selfs jare. Maar daar is niks fout met jou geheue nie. Jy onthou baie goed. Sommige dae is beter as ander, maar dit is net asof jy nie kan vry breek van die seer van om op verneuk te word nie. In hierdie aanlyn video kursus, gaan jy die tegnieke en beradings beginsels leer hoe om te VERGEWE en VERTROU in 8 weke te herbou.
The Scripture verse in question is Matthew 5:28 that says: “But I say unto you, That whosoever looketh on a woman to lust after her hath committed adultery with her already in his heart.” This is one of the most quoted verses on the topic of sexuality. Unfortunately, I believe that our understanding of what […]
Die van julle wat my nou al ‘n rukkie volg en al my boeke gelees het en shows kom kyk het, sal weet dat ek ‘n liberale manlike feminis is, wat fokus op die individu en geanker is in my diep geloof in God. Ek moet elke keer noem dat ek nog ‘n Christen is […]
HOE EN WAT OM JOU KIND VAN SEKS TE LEER Die blommetjies en bytjies was nog altyd ‘n moeilike en ongemaklike onderwerp vir mammas en pappas om met hulle onskuldige engeltjies oor te praat. Maar nou dat die regering dit in die skool kurrikulum gaan sit, los dit baie met angs en meer vrae as […]
Ek het hierdie in my beradings praktyk teë gekom, en ek self het gesukkel om dit te glo, want ons samelewing hou mos van alles wat goed lyk en verwerp alles wat sleg lyk. Die probleem met dít is dat nie alles wat op die oppervlak goed lyk, egter goeie nagevolge het nie, en nie […]