“Oh no, I’ve lost my MOJO!” – Austin Powers : The Spy who Shagged me (1999) Vir dié karakter in die bekende film franchise van Austin Powers – International Man of Mystery is die wegraak van sy “MOJO” (oftewel sy LIBIDO) vir hom so…
Blaasbeheer is vir soveel mense ‘n groot kopseer. Wanneer jou knypers nie meer wil saamwerk nie en dit ‘n geveg raak om te lag, nies hoes of om oefeninge te doen, begin dit by jou menswees steel. Volgens ‘n artikel in die South African…
Orale seks – vir sommige die grootste kopseer en vir ander die grootste genot. Maar waar pas jy in? Wat is orale seks? Hoekom doen ons dit? En hoekom kan ek dit nie doen nie? As jy al ooit gewonder het hoekom orale seks…





